Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Love the little town. Keep going to let the crime not come up, so the people can feel safe."
"Rustige atmosfeer en naby genoeg aan Hermanus om vinnig uit te gaan vir ete of inkopies."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
BlueSky Arniston"The town is brimming will old seaside charm. Note that there are no shops though and restaurant options are very limited. Overall a beautiful place and very comfortable accommodation."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachouse on Gordon"Lieflike dorp, met alles wat nodig is naby en bekombaar. Lekker swemstrand vir kindertjies."
"Lekker wyn en droëvrugte. Eetplekke maar swak en diens treurig. Wel iets om te beleef. Baie mooi natuurskoon. Oulike dorpie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale View Self-catering Apartment"Hermanus is 'n pragtige, skoon dorpie!"
"Indien jy nie visvang nie, dan kan die dae baie lank raak. Die grootste aantrekking bly die walvisse gedurende walvistyd, buite die periode kan dinge verveeld wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Everyone should visit Paternoster at least once in their lives! It is quaint and breathtaking!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Het gegaan vir rus en het dit wel gedoen. Baie stil area. Sal 100% weer besoek aflê."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Esperance Farmstay @ Vineyard"Een hele mooie omgewing waar je leuke uitstapjes kan maken."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppi See"Very pleasant and quiet sea-side town, away from the busy city."
"Dit lyk na 'n oulike dorpie en daar is pragtige plekke in die omgewing. Die area is pragtig."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House"Jacobsbaai is 'n moet-sien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"We greatly enjoyed our (first) time in this little quaint and picturesque village. Loved the white Cape Dutch-style houses."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Ek glo dis die regte plek om te gaan rus! Beslis 'n moet-besoek."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper"A lovely, quiet, clean place. People are very friendly. Lots of restaurants to choose from."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Stillbaai is 'n heerlike plek met alles wat 'n mens benodig. Wil baie graag weer teruggaan soontoe."