Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"Small town, great for weekends away that are about getting out of the city and somewhere small, quiet and out of the way. Great restaurants and a wonderful area to explore. More of a mature getaway, as there is only a beach, restaurants and a few shops. Really quaint and arty village."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Duinerosie"'n Regte sandveld-atmosfeer wat dit 'n pluspunt maak om weer te besoek."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Kure Kure Accommodation"Beautiful area, beach was close and close to everything I wanted to do. Overall, I love the area."
"Almal in die omgewing was baie gasvry. Ek het daarvan gehou om op die voorstoepie te sit in die oggend, en almal wat daar verbystap het gegroet. Het die rustigheid geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaauwsrest"'n Baie oulike dorpie. Perfekte ligging, naby die Kaap, en als wat 'n mens kort is op die dorp by die Spar. Verder het Yzerfontein heelwat lekker winkeltjies en koffiehuise. Sal dit beslis vir ander aanbeveel."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Uilenkraalsmond Cabin 508"Een van ons gunstelingplekke, my hart lê daar."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"A charming yet to be discovered destination. In a beautiful setting, just off the N2 highway and central to many Garden Route destinations. Take a very interesting historical walk through the town. Clean, peaceful, and friendly people. "
"Excellent resort and it's very easy to get there. It has a lot of activities that all family members can participate in."
"Dis 'n redelike klein dorpie, so daar is nie baie om te doen na besigheidsure nie. Die meeste wynplase maak ook 14:00 se kant toe op Saterdae."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Skaars 90 minuite se ry van die Noordelike Voorstede van Kaapstad af. Yzerfontein is 'n ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek. Dit bied veral lafenis met koel seelug tydens die warm somermaande. 'n Juweel aan die Weskus. Wanneer jy weer die juweel besoek, maak moeite om meer oor die dorp te lees."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Maggie's Gift Guest Cottage"Baie droog tans. Sal graag van die staproetes wil doen as die klimaatstoestande beter is. Het die restaurante geniet."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Velddrif is for relaxing and unwinding, do not expect city lifestyle. We love Bokkomlaan and the lagoon. Interesting places and very nice local people."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor - it all depends where you go and what appeals to you. I think the surrounding area is 100 times better than the actual town though it does have some charm."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage"Hannas Bay is safe and the people are very friendly."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"The beach is wonderful, however, it misses good places for lunches and dinners."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Vineyard Loft"Solitude, peacefulness, the best place to spend quality time with family. It has game that walk to your door. It is a big feature for the kids."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Wegkruip Stilbaai"Ons kon heerlik draf en fietsry in die oggende sonder te veel verkeer. Heerlik!"
"Nie ons eerste besoek aan Bovlei nie. Sal dit weer besoek en geniet die vriendelike en gasvrye mense baie. Ry gerus die Bainskloofpas vanaf Worcester tot in Wellington - dit is vir my die mooiste van die hele Bovlei-gebied."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Good wine tasting, mountain biking and farm stays."