Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Lekker plekkie. Sal hoogs aanbeveel vir enige iemand wat daar reis. Beste wat ek al ervaar het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Over the Moon"Tipiese Weskusdorp, maar baie goed geleë om baie ander plekke van daar af te kan besoek wat nie te ver is nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Mooi en stil dorpie. Eet by Strandkombuis."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Skip Skop"Nie meer dieselfde veilige dorpie as ‘n paar jaar gelede nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Quiet seaside town, perfect for a weekend away whether it's a romantic trip for two or a family getaway. The "slow-life" feel and delicious food will make you want to pack your bags and stay forever!"
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Mooi, skoon dorpie met mooiste berge en groen wingerde!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tumbleweed Cottage McGregor"Dit is regtig die dorpie waar tyd stilstaan."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"My family and I love Langebaan. We would recommend anyone to take time out in this awesome tranquil West Coast town. We are hoping to buy a little holiday cottage sometime."
"We loved the dam and the nature surrounding us. We want to come again. Until next time. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Pragtige plek met 'n pragtige strand. Netjies en stil. Ideale wegbreekplek. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Ek sal enigeen aanbeveel om daar vakansie te gaan hou."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Tickled Pink Chalet"'n Wonderlike en pragtige plekkie om vakansie te hou. "
"Mooi plekkie, maar ek sou graag die sjokoladeplekkie wou besoek wat toe was en waarvan die aanwysings ook baie swak was."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Firlane House"Baie te doen in daardie omgewing. Die Walvisstaproete in die De Hoop Natuurreservaat is net die ding vir vars lug en gesonde oefening!"
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Eagles Rest OLD"Great weekly meal specials with views over bay. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa"Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai."
"Indien jy wil rus, rotshengel en seehengel per boot, is dit die plek vir jou. Daar is 'n restaurant op die see naby Barnacles en by Die Breederiver Lodge soos jy by Witsand inkom."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Beautiful village, Mossel Bank is the best side to stay, restaurants are superb!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"A very quite village but not a "holiday" village. "