Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildflower Cottage"'n Lieflike dorpie met die oulikste eetplekkies, winkeltjies en die mooiste tuine met roseprag!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Dit is goed om te sien dat Paternoster besig is om uit te brei met meer restaurante en meer huise wat gebou word. Ek vind net dat alles in Paternoster het verskriklik duur geraak. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Ons het hoofsaaklik wynproeë in Paarl, Stellenbosch en Franschoek gedoen, maar Klapmuts is se natuurskoon is betowerend en die ligging was perfek vir ons doeleindes."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
41 On Twist"Die kafee is toerus met alle nood goedjies wat moontlik vergeet kan word sodat jy nie al die pad terug ry Gansbaai toe met taamlik baie kuier plekkies."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos Studio"Melkbos is 'n lekker beginpunt as toeriste beplan om die Weskus bietjie te verken."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Monte Rosa Guest House"Rawsonville is 'n oulike plekkie met baie mooi wynplase vir lekker wynproe. Pragtige omgewing. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Al Dorado"Wow en ek moet sê ek was aangenaam verras, ek verstaan nou hoekom so baie mense dit as hul vakansie bestemming geniet. Ek gaan beslis weer terug."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Wonderlike dorp met vriendelike mense, fantastiese maaltyd by Reubens geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Restaurante is net nie op standaard nie."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Nine Oaks Self-catering Accommodation"The small narrow road might be upgraded a bit."
Shelley Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Bunker Road 05"Veilighied, vriendelikheid en skoonheid. Ons kom weer, maar dit gaan langer wees. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hoof Slaapkamer"Vredenburg is 'n vriendelike en veilige dorp."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Makarios B&B"Definitely recommended, with a lot of things to see and do."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"'n Pragtige omgewing om kalm te raak en net te wees. Die plek is ook pragtig geleë as jy vir die dag na Gansbaai en L' Aughulas toe wil ry en staproetes wil doen. Die toerismeburo het ook baie gehelp met inligting."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhodene Farm Cottages"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
34 Church Street"Struisbaai is a sure bet for escaping the city and relaxing in a small town by the sea. It has been our famiily's holiday destination, for weekends, easter breaks and summer camping since 1972. We have rented houses in Struisbaai and we have always been satisfied with the consideration given by the homeowners to make our stay comfortable, from kitchen comforts to braai areas. The community is very friendly and welcoming, from neighbours to service providers. Restaurants rarely disappoint and you will find the best fish & chips in Struisbaai/L'Agullas (kabeljou!). "