Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Geelstertlaan 27"Ons is mal oor die veilige lang strand en geniet dit om daar vakansie te hou."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"There's a lot to do in and around Worcester and it's a beautiful town surrounded by views of the mountains."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Small town but lovely to visit. Boubourn Street and four cousins certainly exceed expectations."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Hart-se-Punt"Kreef smokelary is baie erg! Sal daarvan hou om te sien visserye, hou bietjie strenger wetstoepasing!"
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Joie de Vivre Country House and Conference Venue"Die omgewing is ideaal om die omliggende wynplase te besoek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsberg Eko-Toerisme"Interessante dorpie. Baie insiggewende museum. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Duiker Selfsorg Woonstel"Ons het meer van Stillbaai-Oos gehou omdat dit naby als is. Wes is mos naby die hoofstrand as ek dit nou reg het, so ons verkies Stilbaai-Oos."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Arendzicht"My hart is in die Weskus. En Lambertsbaai het alles wat nodig is vir 'n ongelooflike vakansie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Selfsorg"Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)"
"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alikreukel Self-Catering"Dis 'n pragtige plek en dis 'n goeie plek as jy rustigheid soek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."