Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Woonstelle"Naby geleë aan die see, Verlorenvlei en Redelinghuys."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"ideale plek as jy will wegbreek van die besige stadslewe en net wil rustig wees by die see."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Buttercup Luxury Beachfront Apartments"Pragtige plek, ek gaan weer definitief weer soontoe."
"Dis 'n pragtige vallei met allerlei paaie om te verken! Ons het die heerlike pizza en wynproe by Highlands Road Estate baie geniet, asook die lekker ontbyt by Rojaal teekamer. Ons sal graag weer gaan."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Beautiful scenery, nice restaurants, clean surroundings."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Pragtige skoon kusdorpie. Dink daaraan om dit my aftreeplekkie te maak!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eikehoff Self-catering Apartment by Raw Africa Collection"Baie lekker restaurante!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanmurray"'n Pragtige en skoon dorp met baie interessante besienswaardighede in die omgewing."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
4 Thera Way, Calypso Beach"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."
"Ek sal regtig die dorp aanbeveel. Dit was baie lekker en julle kan maar. Tulbagh jou lekker ding!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Did not really tour around, but liked the outdoor restuarants on the main road. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinfontein"Gasvrye en vriendelike mense wat regstaan om te help."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Gaan eet gerus by Mez restaurant, fantastiese restaurant, bespreek beslis."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"The place is intimate and people are friendly."