Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaauw Cottage"Beautiful town just an hour out of Cape Town. So much to see and do. Great restaurants, awesome and you need to visit Garagista brewery, exceptional beer!"
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Rustige woonbuurt. 'n Bietjie ver om te stap na die middedorp toe, maar vir bergfietsryers is dit ideaal want daar is baie bergfietsroetes."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"Dit is 'n baie mooi omgewing en ek beoog om weer na Port Owen te gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"'n Lekker wegbreekplek wat nie te ver van die huis af is nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"'n Pragtige en rustige dorp met pragtige, historiese geboue."
"Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Vista Del Mar"Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe."
"Daar is verbasend baie om te doen in die area. Montagu skep 'n warm klein dorpie gevoel met baie outydse geboue en vriendelike mense."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rendezvous"So 'n oulike plattelandse dorpie. Ons het dit so baie geniet. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Pragtige area wat nie genoeg erkenning kry nie. Maar daarin lê die skoonheid dalk. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Daisy Cottage"Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons is spyt dat ons nie twee nagte hier oornag het nie. Wou graag die ander plekke (soos aanbeveel in die Weg tydskrif), maar ons tyd was net hopeloos te min. "