Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ons hou van die rustigheid. Sal daar wil aftree. Hoop die padwerke is klaar wanneer ons weer kom."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Ons ken Worcester en omgewing. Vir ons altyd lekker om daar verby te ry en iets te geniet."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lalapanzi Country Cottage"Toeristevriendelik, interessante winkels en eetplekke."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Maandae is 'n mislike dag vir plaaslike mense. Alle besienswaardigehede is toe, baie wynplase ook. Net buitelanders geniet die winkels en die is gans te duur vir diegene wat in SA woon."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunn’s Castle Self-Catering and B&B"Pragtige natuur. Gawe, warm hoflike mense."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Haven"Die liqueur by die bessie plaas is baie aangenaam en het 'n lekker skop! Bel daarna maar vir Fizel. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Wat 'n pragtige omgewing. Het baie blommetjies gesien en het Tietiesbaai ontdek. Asemrowende uitsig en natuur."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Meeulander"Eerste keer dat ons Langebaan besoek het. Was baie beïndruk en sal definitief volgende keer langer kom kuier."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Hierdie plekkie is pragtig en nie kommersieel nie!"
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Dit is ongelooflik mooi en jy ervaar 'n wonderlike stilte. Die afstand pla my nie, maar ek dink dit mag vir sommige besoekers 'n entjie uit die dorp se sentrale gebied wees."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Clanwiiliam is 'n oulike dorpie. Die restaurant net 'n bietjie duur."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Dorp bied alles wat 'n persoon verlang. Die mense is vriendelik. Die dorp is rustig met genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Ook baie ideaal vir die hengelaar."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"As jy van stil en mooi views en niks om te doen behalwe vir iets mooi staar hou is dit jou plek."