Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Pragtige natuurskoon, gasvryheid en mooi plekke om te besoek."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kate's Country Kitchen Accommodation"We tried to visit the Shipwreck museum. Although it was advertised to open Saturday and Sunday at certain times, it is only open Monday to Friday. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
17 Marine Apartment 102"I would recommend it to anyone wanting the perfect holiday and getaway."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rockwood Farm"The surrounding areas are beautiful. A rather limited Spar in town for groceries."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Yzerfontein is 'n baie netjiese, skoon dorp met 'n pragtige, lang strand en luukse verblyf."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"A quaint town, with lots of lovely restaurants."
"Alles lekker naby mekaar, vriendelike mense, veilige en skoon dorpie. Alle restaurante van hoë gehalte."
"Tulbagh oortref mens se verwagtinge met al die pragtige wynplase, restaurante en veral die olyfproe. Dit is 'n pragtige dorp wat jou laat voel soos 'n toeris in jou eie land."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"'n Baie netjiese dorp. Wondelike wandelroetes al langs die see. Verskeie restaurante om van te kies."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Duinerosie"Die beste strand. Winkels het ons verbaas. Alles beskikbaar en nie duur nie."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephants Trail Cottage"We are from Knysna, Franschhoek is our second favourite town and it offers so much to do. We highly recommend the Huguenot Museum, the Parfumerie, the Franschhoek Motor Museum, a meal at Le Lude, the Wine Tram is awesome, any of the Wine Farms, we had lunch at Leopards Leap, also a Vineyard Safari and lunch at Waterford where we learned more about wine than ever before. Finished off with a Rejuvenate Massage at the Franschhoek Hotel and Spa. Just the best experience!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Royal Albatros"Baie lekker rustige dorpie. Kort net 'n klein Woollies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milk Thistle Studio Apartment"Very cosy little beach town - please note all shops close at 7pm - and basically try and purchase all your extra needs in Vredenburg."
"Daar is min te doen in die dorp waarvan inwoners my kon vertel - basies "cider" gaan proe en "zipline". Ek was daar om park run te doen - dit is 'n mooi 5 km-roete Saterdagoggende 8:00 en beslis iets om te doen as jy wil stap, draf of hardloop."
"Agulhas trek geweldig baie toeriste aan, ek sal nie juis wil verandering inbring nie. Dit is perfek soos dit is."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombos 20 Self-catering unit"Omdat ons in Kannaland bly het ons die see baie geniet."