Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"'n Wonderlike ervaring. Die strand is seker een van die bestes sover ... skoon en toeganklik. Ons het beslis 'n wonderlike naweek in Yzerfontein gehad. Die winkels wat ons besoek het was netjies en het alles gehad wat ons benodig het. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan De Doorns"Alle diensverskaffers waarmee ek in Worcester in kontak was en mee besigheid gedoen het was uitstekend!"
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Weltevrede Wine Estate"Pragtige klein dorpie tussen die wynlande."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone"We enjoyed the country lifestyle away from large shopping centres and hordes of people. The area appeared to be safe and we did not feel threatened at all when walking on the various beaches. The birdlife, including the African penguin colony was great. A main attraction for us was the Harold Porter National Botanical Garden which we visited on 3 occasions to undertake walks and to eat at the restaurant."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Die dorpie self is klein, maar dit is lekker naby baie dinge om te doen en te sien."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swallow Creek Cottages"Lieflike geskiedkundige dorp. Sal graag meer tyd daar wou bestee. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Crayfish Catcher"Wonderlike eetplekke, lekker groot strand. Ons was vreeslik gewaarsku oor die kriminele elemente deur verskeie mense. Ons het geen insidente gehad nie, maar het deurentyd onveilig gevoel. Nie hoe ek saam met my familie wil ontspan nie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Views"Jacobsbaai is 'n pragtige plekkie. Indien jy 'n rustige wegbreek wil maak is dit ideaal. Asemrowende omgewing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Mag's Cottage Stanford"Ons was lekker verras met Stanford. Wat 'n besige, vriendelike en ongelooflike plek. Ons kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ek en my man het ordentlik ontspan. Baie dankie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Fantasties. Meerout Restaurant (langs Spar) maak die lekkerste hamburgers."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Gum Country Estate-duplicate"Onverwags interresant. Goeie restaurant by die Ou Meul Bakkery. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 1"Have to visit. It is a quaint and idyllic West Coast town unlike many you will ever see."
"Pragtige dorpie! Besoek ook die kerkie in die dorp, Montpelier, Saronsberg en die olyfplaas! "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Delarey Farmstay"Dit is 'n pragtige plek met baie mooi huise en pragtige skoon strande - net jammer die water is so koud."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Springfields Wine Estate was our favourite spot and is a definite must visit for any tourist visiting Robertson. "