Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Log Home At Buffalo Creek"Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Courchevel Cottages"Franschhoek is asemrowend mooi en soveel wynplase om te besoek in die omgewing. Dit is wel 'n duur toeristebestemming."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangklip Mountain Cottage"Niemand se skuld nie behalwe die natuur s'n, maar die strand is bietjie alleen en asof eenkant en verlate."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Nommerpas"Mooi plek. Sal nog mooier wees as mens 'n ou vissie kan vang."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Robertson is 'n mooi dorp wat baie het om te bied. Baie gerieflike winkels, kelders in die omgewing en mooi natuurskoon."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Almondbury Guest Farm"Always a pleasure to be in the area. Friendly people and need I add some of the best wines."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
artSea@C"Weereens, ons is geskuif vanaf Art@Sea en was by Calypso Beach wat great was. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vinkie"Lekker klein dorpie vir wegbreek van stad, verkeer ensovoorts."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Love everything about it! (especially the wines!)"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Black Horse Suites"Beeldskone dorp, met baie om te doen in sentraal en omliggende dele."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Robin's Nest"Hemel-en-Aarde is 'n pragtige plek met karakter."