Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Dit is rustig en ontspannend en lekker vir stap en visvang. Kry net vir jou lekker stapskoene vir die rotse en 'n warm ding. "
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Perfect 10"Wow, the view is picture perfect. You wake up to the sound of the sea."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Robertson Small Hotel"Die ondervinding by die Four Cousins en Paul Renee Bubbly Festival was wonderlik. Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor die res van Robertson nie, behalwe dat dit baie rustig is en lyk na 'n lekker dorp om in te bly. Dit is ook nie te ver van Kaapstad af nie."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
G&T on the Rocks"It's peaceful, quite and a beautiful West Coast town!"
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Gates"Pragtig, fantasties en die inwoners/vakansiegangers is almal baie vriendelik!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Sal weer na ons gunstelingbestemming gaan. Baie dankie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pensione Symi"It is a beautiful, unspoiled little town with a great feel to it. Loved it!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Geniet dit so dat ons 'n eiendom aangeskaf het."
"Greyton het nie 'n lelike, afgeskeepte hoekie nie. Ek weet nie hoe Greyton dit regkry nie, maar al die strate is ewe mooi. Alles werk net reg uit. Dit is net ver genoeg van die groot dorpe en stede af. Die berge om Greyton dra finaal by tot 'n besondere bekoring. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Rooiheuwel Cottage"Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
25 The Tides"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike uitspanplek as jy rus en vrede soek."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Backpackers & Bar"Barrydale is 'n pragtige dorpie met pragtige mense weg van die gedruis van die stad. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Inn"Sal volgende keer in St Helenabaai verblyf soek - lyk na oulike dorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Holiday Home"Pragtige dorpie en beskik van alles wat jy benodig vir jou wegbreek. As daar iets op jou lys is wat tekort kom, is Vredenburg se prag inkopiesentrum 'n klipgooi ver."