Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Mooiste, skoonste, vriendelike dorpie in die Klein Karoo. Uitstekende verblyfopsies, op plase ook. Pragtige omgewing, goeie eetplekke, warm bronne, gerieflike Spar. "
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Ek het net een negatiewe punt, en het dit ook met hulle gedeel. Daar is baie trappe en het net gevra dat dit so aangedui word op die web. Ek glo nie ouer mense sal die trappies kan op en af klim nie."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset View at Whale Cove"De Kelders is 'n baie stil en rustige dorpie, daar is 'n paar restaurante en genoeg winkels om te koop wat jy nodig het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
12 Main Road"Yzerfontein is 'n fantasties vakansie plek vir enige mense wat van die see en rustige lewe hou! Ek gee vir Yzerfontein 100%."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
24 Whale Rock Estate"Hermanus was beeldskoon en kan nie wag om weer te gaan nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Catchy Waves"Ag! Hermanus is 'n kósbare dorpie met pragtige mense! Ek dink, (nie seker nie), maar op Kwêla was hy die dorpie van die jaar aangewys - en hy kán dit maar weer kry! Hy is een van ons land se móóiste dorpe en net die feit dat jy die walvisse, so mooi, daarvandaan kan sien, maak dit soveel méér kosbaar! Dis 'n outydse, opgesmukte dorpie, té pragtig!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Blokhuis"Ek het geen klagtes oor Stilbaai nie. Stilbaai was nog altyd my eerste keuse as dit kom by beach outings."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is 'n pragtige dorpie, ons het die kuier daar werklik geniet."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone"Pragtige skoon en rustige dorpie langs die see. Pragtige Botaniese tuin. Hier kry jy waarlik rus vir jou siel."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zabdiel Units"Dit is 'n pragtige, rustige vakansie bestemming met baie vriendelike mense. Heerlike ondervinding gewees."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Ruhls"Dwarskersbos is 'n heerlike strand om vakansie te hou. Modern maar tog nog ongerep in die natuur."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Waters Edge, Apartment 16"Baie sentraal geleë, 45 km na Kaapstad, 15 km na Blouberg en Paternoster ook net om die draai, wat 'n belewenis, met pragtige plekke op die roete. Lekkerste kos geëet by "Die Damhuis". Kan die plekkie aanbeveel met oop gemoed. Sal definitief weer hier kom kuier."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlinda's cottage"Lieflike omgewing met 'n baie ontspannende effek op die siel. "