Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"It was both our first times visiting Swellendam and we both experienced the community to be friendly both young and old. Definitely a must visit for any tourist from South African and outside of South Africa."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Leben Seehuisie"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."
"Ons het die Brewery en Darling Sweets besoek en altwee was baie indrukwekkend. The Marmalade Cat het ook die lekkerste ontbyt, sal beslis weer vir Darling besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Plekkie"Wat 'n pragtige plek. Tog jammer dat daar 'n misdaad probleem is in die wonderlike dorpie. Hoeveel derduisende toeriste kom NIE na ons pragtige land oor hierdie tipe probleme? Dit begin seker maar als by die ander Jacob, nie die een van Jacobsbaai nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview Villa"Ons het ons hart heeltemal verloor op Yzerfontein, soveel so dat ons nou ook 'n plot daar wil koop en 'n huis bou. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuscany"Pragtige dorp en baie sentraal geleë rondom die omliggende dorpe. Gerieflik om die stranddorpies rondom te besoek."
"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Heidi's Guest House Freesia Avenue"Clanwilliam is ideaal geleë om die Sederberge te verken. Genoegsame goeie restaurante. Wupperthal, Matjiesrivier, Stadsaalgrotte, Algeria, Mount Ceder en al die passe 'n moet sien en beleef. Blaas maar die bande af na so 1.4 bar. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Robertson is 'n unieke dorpie, enige toeris se droom."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Struisbaai is 'n baie rustige, veilige plek en jy voel welkom!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Skulpie Upstairs Jacobsbaai"Heerlike klein, rustige, wegbreekdorpie, verseker die moeite werd. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Vista"Hermanus is sprokiemooi, baie gesien en 'n heerlike tyd gehad in Hermanus, sal enige tyd weer Hermanus besoek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Ikhaya Lam B&B African Traditional Cuisine"Lovely area, people, we visit twice a year."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke."