Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
AmaKhosi Guesthouse"Nie so besig soos die kern van Hermanus nie, nie 'n problem met die area nie."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Whipstock Guest Farm"Stil dorpie waar die inwoners en geboue ewe veel karakter het. As jy op soek is na 'n tydkapsule na 'n vervloë era is hierdie beslis jou dorp. "
Klaasvoogd West, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat Busch Mountain Reserve"Lekker olywe en wyn in area of besoek Klipdrift in Robertson self."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-pampoentjie"Jacobsbaai is 'n pragtige dorp met vriendelike mense en pragtige natuurskoon. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Dis die heerlikste see en stapstrand van al die plekke in die Kaap. "
"Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Wat 'n absolute fantastiese plek. Nie ver van die stad af nie en net ver genoeg om te kan afskakel en die see te geniet. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Very, very hot but everybody was very friendly and helpful."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Selfsorg Not available"Paternoster is die mooiste Weskus dorpie - wonderlik vir foto's neem en het baie oulike restaurante. Ongelukkig word daar net te veel ingebreek in voertuie en blykbaar ook in huise - wat dit 'n bitter smakie gee."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Wonderlike (en groeiende) Weskus-dorpie. Regte plek om 'n paar dae lekker te ontspan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Cottage"Paternoster is 'n fatastiese see-dorpie. Sal enige tyd terugkom."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tern Beach Studio"Dis 'n pragtige, afgeleë plekkie met mooi huisies en eie karakter. Ideaal om net rustig te wees. Vredenburg is naby vir winkels en alle dienste."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Konstanja"Dit is 'n ongerepte omgewing, ek het wilde bokke in die omgewing gesien."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Tolbos Backpackers"Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Municipality could do with a cleanup in the harbour area, the rubbish is unbelievable. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaneel 32"Stil, veilige woonbuurt naby die Spar Sentrum wat alles kan voorsien wat jy benodig. Net bietjie te ver uit die sentrale dorpskern, so jy kan nie stap nie - moet motor gebruik en parkering in Stellenbosch bly mos maar 'n kopseer."