Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Opstal"If you are interested in birding then this is the place to be. Different places to visit close by. Shops adequate."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas - Old"Die Spar in Velddrif het als wat jy nodig het en is goed geprys, 3 oulike winkels wat die kinders besig gehou het met allerei, het beter diens en etes verwag veral by die kus. Die "locals" was baie vriendelik ons het veilig op die straatjies gevoel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Paternoster is an out of the way fishing town where you can get lost and away from the busy city life for a few days. Peak season requires timeous bookings for any meals. Great weather and tranquil environment. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas - Old"Dis 'n vissermansdorpie so daar is nie veel om te doen nie maar as jy net 'n rustige vakansie wil hê is die plek perfek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Pragtige dorpie maar die strande is vuil baie vuil, plastiek, hoenderbene, en vuil gemors lê rond. Min asblikke in sig op strand. Die hoë misdaadgevalle maak my bekommerd. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
C'est La Vie Self Catering Apartment"Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet. "
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Lady Loch Guest House & Spa"Lieflike area, met Paarl naby en historiese besienswaardighede."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Rock Guest House"One must drive to Stilbaai for most of your needs (restaurants etc)."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Mingle Apartments"Ongelooflike plek. Sal volgende keer 'n plekkie teen die see bespreek. Ek is definitief volgende jaar weer terug."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Crisan on 4 Waratah Street"Great, geen groot toeloop op strand nie en almal in die omgewing baie vriendelik en tegemoedkomend teenoor almal."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Gregorian on Sea"Mooi skoon dorp met 'n pragtige see en sonsondergange."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Rustig, pragtig, beslis 'n aantreklike toeristebestemming."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Het my hart verloor op die pragtige plekkie....."
"Ceres was op 'n stadium ons droom aftreedorp, maar nie meer nie. Die dorp het baie groot geword, en met twee plakkerskampe voel mens nie eers meer so veilig nie. Ek glo nie ons sal sommer weer daar gaan vakansie hou nie."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Baie mooi dorp en omgewing met die beste wyn in die land. "
"Agulhas en die nabye Struisbaai is wonderlike plekke. Daar is vele restaurante om by te eet, winkels en snuffelmarkte in die besige tydperk om jou mee besig te hou. Daar is staproetes en vele natuurplekke om te gaan bekyk. Baie lekker area wat ek gerus weer sal besoek."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Sal beslis weer hiernatoe kom as ek 'n kans kry. Daar is nog so baie wat ek wil sien en doen!"
"Ons was vinnig in die winkelsentrum om die nodige aan te koop vir ons braai. Die winkels het alles gehad was nodig was. Ons was nie verder in Paarl se winkels nie, maar die wynroetes en die bekende Spice Route en Fairview is is naby die plaas."