Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuis"Lekker dorp mooi dinge te sien! Gaan maak beslis 'n draai by die Zuidkaap Restaurant. Lekker kos!"
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Bibi's Joy Self-catering House"Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize. "
"Excellent setting amongst beautiful mountains next to the Keisie River. Farm stalls on Route 66 selling a range of local produce and products and historical sights make Montagu an excellent tourism destination."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
47 Perkjit Village"100% recommendation. Has everything you need for a seaside holiday and more."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kuifkopvisvanger"We were warmly welcomed wherever we went, and we were delighted by Bokkom Lane."
"Ashton is lekker sentraal geleë om die area van Swellendam tot by Worcester en ook Barrydale te verken. Daar is baie interessante plekke en plase in die omgewing."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Asemrowende seedorpie, mooi huise. Die water is koud, so nie vir swem nie, maar stap en visvang. Lekker geëet by die Rooi Granaat in die aand (ou wêrelds, kandelare, persoonlike diens) en die Beaches restaurant (ligging en uitsig pragtig en kos lekker). Basiese winkels is goed genoeg, soos Spar en apteek. Nie te ver van die Kaap af nie en ook naby Darling as mens dit wil besoek. Kan winderig en koud wees in die winter en lente. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagulls Guest House (Pty) Ltd"Langebaan is definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel vir vakansie want die aangrensende dorpies is baie interresant om te besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sea House"Dis 'n mooi en rustige omgewing. Die nodigste is daar insluitend 'n goeie restaurant en verder is Saldanha en Vredenburg (met sy mall) om die draai."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
D'Vine View Cottage"Baie lekker en naby genoeg aan die hoofuitkykpunte op Hermanus."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dis 'n pragtige dorpie en altyd 'n lekker gevoel om daar te bly."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Manoir de Brendel Guesthouse"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Red Teapot"Clanwilliam is 'n pragtige dorpie en 'n mooi omgewing."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."