Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Very nice and clean place with friendly people."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
theLAB Lifestyle Robertson"Die wynproe-uitstappies wat aangebied word op die omgewing se plase was uitstekend. Die Klaasvoogds-vallei is bekoorlik!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Stilbaai is 'n rustige dorp en baie mooi, daar is baie plekke en goeie restaurante en genoeg strande vir lekker wandelings en swem en speel. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. 'n Lekker plek om in vakansie te hou of oor te slaap."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bovlei Guest Farm"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Ek was nie bewus dat dit so sentraal is vir blomme kyk nie. Net 1 uur of wat na die Weskus Natuurpark, Langebaan, Darling en omgewing en net 2,5 uur na Van Rhynsdorp en Clanwilliam en net so bietjie verder na Nieuwoudtville."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephant Leisure Resort"De Cederbergen en de citrus plantages zijn prachtig, helaas weinig toeristische informative aanwezig want er is veel te zien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A & A Self Catering"Leuk dorpje, helaas niet zo.n mooi weer toen wij er waren."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
A105 Whale Cove"Picturesque, serene and the place to spot whales."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster bly 'n ongelooflike karaktervolle plek! "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Four Pines Lodge"Ons het nog altyd net positiewe indrukke gehad van Hermanus."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephant Leisure Resort"Lekker by Nancy's Tearoom geëet, interessante ervaring."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom! "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jack's in Betty's Bay"Bettiesbaai is pragtig. Die natuurskoon met interessante besienswaardighede."