Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
De Langenhof Guest House"Pragtige plek en mense is baie vriendelik!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumbago Cottages"Die Robertson omgewing is pragtig en die mense vriendelik en hulpvaardig."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Quay West"Oulike plekkie. Aanbevelings oor restaurante sal welkom wees. En dalk 'n plek waar mens rugby as gesin kan kyk."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Foot of Africa B&B Or Self Catering"Perfekte dorpie om te besoek vir 'n rustige wegbreeknaweek. "
"Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter."
"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Paternoster het ook seker die beste seekos in die land. Pragtige plek en 'n moet om te besoek!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Citrusdal area very restful and beautiful, hot baths are marvellous."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
xxxxxxxxxxxxxxx"Ons kon heerlik gaan stap het met die kinders en hulle kon lekker met hul fietsies deur die strate ry. Ons was in die wintertyd daar en ons kuiertjie was te kort om die gebied behoorlik te verken. Daar is ook baie nabye dorpies, so mens kan lekker gaan rondry en verken. Ons sal weer terugkom..."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Los Olivos at the Yard (old)"Baie sentraal geleë t.o.v. besienswaardighede en wynplase. "
"Ceres is beautiful area, with a rich history. From fruit farms, to rocky mountain areas, with beautiful trails to walk. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tanagra Wine & Guest Farm"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinswartvlei Accommodation"Dorpie klein maar dele buite dorp pragtig en weg van stadsgeraas en rumoer. Vind vrede weer daar. Heerlike vibe."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Dit is gerieflik naby Hermanus geleë en baie toeganklik."
Die Galg, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"A place that is quiet and only effected a bit by people, trails and nature at your leisure. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sugarbird House"Pringlebaai is 'n baie mooi bestemming vir 'n vakansie of selfs net vir 'n naweek."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Blinkwater"Stil dorpie naby genoeg aan besiger plekke, maar pragtige natuur en interessante klein winkeltjies. Besoek die speelgoedwinkel vir iets anders."
"Great destination with lots to do. Friendly locals,good Restaurants,Wine Farms and outdoor activities. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mermaid Guest House"If you travel out of season, the place is almost empty. During SA holidays the place is packed someone told me."