Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Lekker rustige dorp, lyk nooit oorvol met mense soos klein dorpies soms lyk nie."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Curious Giraffe"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp."
"Rustig met sy eie aangename karakter, as bergfietsryers sal dit lekker wees om inligting oor moontlike roetes in die omgewing te kan kry in brosure of op internet."
"Het waarlik gevoel dat ons daar kon uitrus - van wynproe na bierproe na die rondsnuffel by Evita se peron na braai op die stoep en kyk hoe die son sak. Dis 'n redelike afstand van Kaapstad af en is naby aan Yzerfontein vir 'n "change of scenery"."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
15 Kingfisher"Klein plekkie met minimale winkels wat vars produkte verskaf. OK Grocer is nie op 'n redelike standaard nie en vars produkte is af."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 52"Dis 'n baie stil plekkie, perfek vir wegbreek van die groot stad."
"Die omliggende natuur is baie mooi. Die swembad was oorvol en baie raserig. Die padstal was nie baie opwindend nie. Baie goedere wat in alle padstalle ook te vinde is"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Dit is 'n wonderlike rustige plek wat definitief 'n anderse rustigheid het."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuis"Baie rustig en baie lekker ek wens ek kon 'n huisie daar koop."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"Mooi dorp met outentieke styl. Lieflik. Kan heel moontlik romanse laat blom. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloekomhuisie"A lovely, friendly village with a fascinating ship wreck museum, beautiful old buildings, an up-to-date information center and everything one needs in shopping. It is also a convenient center to visit all the interesting places such as Arniston, Elim, Struisbaai, De Hoop Nature Reserve, Swellendam and many more."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Die mense van Struisbaai is baie vriendelik en gasvry. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Tweet Twiet Self-Catering"Min 'coffee shops' - of hulle word nie duidelik geadverteer nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Holiday Apartment"Hermanus is definitely a nice quiet place, to get away from the city life. We really enjoyed our stay and came back home refreshed for the new week ahead. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"A beautiful town with lots of lovely restaurants, hotels, museums and B&B's. Also close to beautiful nature reserves and national parks and mountains. Drive to the surrounding areas for lots more to see and do."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
-Aye' Leibbie's Lapa"Baie vriendelik en ek dink dit is 'n heerlike plekkie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Yzerfontein is baie stil, perfek vir mense wat juis wou wegkom van die alledaagse gewoel van die stad. Daar is wel 'n paar holtetjies waar mens bietjie kan uitkom en meer van die locals kan ontmoet. Een so 'n plek was Die Rooi Granaat, 'n klein maar fancy restaurantjie in die hartjie van Yzerfontein. Die mense was so vriendelik en verwelkomend, en die kos hemels! Geen kuiertjie in Yzerfontein sal die moeite werd wees sonder om daar ook 'n draai te maak nie. Dit was vir ons die cherry op die koek van ons vakansie in Yzer. "