Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Wheatlands Lodge"Bradasdorp is a vibrant agricultural town. There is not much to do, though over the past number of years a fair amount of commercial developments have added to the total experience offering. Bradasdorp is the final gateway to the southern most tip of Africa and worth a visit by local and foreign tourists alike."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Baie goed. Sal graag weer wil kom vakansie hou hier!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Cloeteskraal Chalets"We frequently visit Velddrif. It is one of those hospitable places where one always feels welcome. People are friendly and the atmosphere of the whole area is just perfect for us."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Voorhuis"Indien enigiemand Stilbaai besoek moet hulle 'n draai maak by Inverroche Gin Distilleerdery."
"Montagu is a great weekend getaway from Cape Town, especially for climbing and hiking."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Very lovely place where everyone we spoke to was very friendly. Dwarskersbos is worth visiting and we are surely going to return. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Boord Guesthouse"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"De Kelders is die beste plek as jy Walvisse wil sien. Die walvisse is so te sê op die strand en as jy 'n goeie kamera het kan jy baie foto's neem. Daar is bankies langs die see vanwaar jy die walvisse kan dop hou en voetpaadjies tot by die rotse as jy nog nader wil gaan om die walvisse te besigtig."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
De Langenhof Guest House"Mooi omgewing omring met berge, genoeg verblyf, baie besoekpunte en goeie restaurant."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Tecoma Heights"Ons is mal oor Velddrif en omgewing en gaan graag daarheen."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon Lookout"Sal dit definitief aanbeveel as 'n toeriste-bestemming."
"Dis die vriendelikste dorpie. Almal gesels asof jy lang verlore vriende is wat terugkeer. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die natuurskoon, rustigheid, besienswaardighede en sommer net die dorpie met sy geskiedenis en pragtige Tulbagh huisies, het ons behoorlik bekoor."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Dit is rêrig 'n pragtige, rustige dorpie. Lekker vir daai wegbreek wat ons almal somtyds nodig het."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Hermanus is a lovely town with lots of interesting stores and great restaurants and coffee shops. The beaches are beautiful, and whale watching in Hermanus during whale season is awesome."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Corner House Residence"There's just so much to do in Franschhoek :) We will definitely be back to experience some more activities."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Ek is mal oor die dorp, sy mense en sy pragtige omgewing."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove AG01"Die woonstelle staan op die presiese plek waar ons wittebrood begin het 32 jaar gelede en dit maak dit net sommer net ekstra spesiaal. Net een probleem die ligging en natuurskoon is te romanties vir enkellopendes (grappie)."