Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Mondche

"Baie lekker dorpie met vriendelike mense."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Nuwerus Lodge

"Pragtige dorp met gasvrye mense! "

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Saronsberg Vineyard Cottages

"Ons besoek het toevallig saamgeval met die Tulbagh se jaarlike kunste- en musiekfees. Ons het die hele oggend bestee om al die plekke en stalletjies te besoek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Astrandt 3

"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Flamingo Park A2

"Skoon dorp met alles wat jy benodig vir 'n prettige vakansie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paternoster's De Oude Muragie

"Dit is 'n pragtige dorpie met baie karakter."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Klein Boschkloof

"Blomme pragtig en Pakhuispas regtig mooi!"

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Hotel

"Die omgewing bied heelwat om te geniet: pragtige natuur, mooi roetes om te ry."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Church Hills Boutique Guest House

"Pragtige dorp met 'n heerlike, outydse sjarme. Heelwat besienswaardighede in en om die dorp. Lekker eetplekke."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

@ The C right in front on the C

"Bring alles saam wat jy nodig het, maar die winkel verkoop basiese benodigdhede."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

At Patat Cottage

"Clean beach, friendly locals and nearby good restaurants."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Marianne's Self-Catering Flat

"Langebaan en omgewing asook die Natuurreservaat is ongelooflik mooi!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Somerset Lodge

"Pragtige dorpie so tussen die berge!"

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Lewens-Essens B&B on C

"Pragtige Weskus dorp met 'n heerlike atmosfeer en netjiese voorkoms. Pragtigste sonsondergang oor die water. Gerieflik geleë binne 1 uur vanaf Kaapstad en met Darling net 15 km weg is dit 'n goeie keuse vir 'n heerlike vakansie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Gelukkie

"Pragtige plek. Die strand is mooi skoon."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Rus 'n Bietjie

"Agulhas is 'n fantastiese plek. Sal enige tyd as ons die kans het weer daar kom kuier."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

D.V. Engelhijs

"Dis 'n pragtige dorpie, lekker eetplekke, heerlike mossels. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Malgassie

"So lekker gekuier! Die smouse was soms 'n bietjie steurend. "

Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad

"Port Owen het net soveel om te sien en te beleef. Die rivier met sy ryke verskeidenheid voëllewe soos die flaminke en pelikane asook Velddrif en Laaiplek wat die Bokkommekka is."

Vermont, Ontsnap Uit Kaapstad

Beaumonte Guesthouse

"Baie mooi! Die moeite werd om te besoek!"

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Bateleur Holiday Home

"Mooi, netjies en die mense is baie gasvry"

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Kleinswartvlei Accommodation

"Great base to explore wild flowers in season, and the Cederberg."

Blad
Blad 941 - Wys 28201 tot 28230

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang