Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"Die Dordrecht-omgewing is waarlik prentjiemooi. Die berge is asemrowend, veral in die rigting van Indwe. Die dorpies bied egter baie min in terme van winkels. Maar as natuurskoon is waarna jy soek, is dit vir seker die plek om te wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Opi-See"Port Elizabeth is a beautiful city. As in any city or town in South Africa, you need to be vigilant and take note of your surroundings. There are many beautiful places to visit. Just to be safe, ask your hosts for recommendations before you set out exploring."
"Calm, peaceful. Enjoyed the boat ride through the canals with captain Kev. Shops within reach. Just love the place."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Beach View Cascades Summerstrand"Seefront is nie winderig nie. Mense baie vriendelik. Die Taxis ry beter as hier in die Kaap. En die kos, dis wragtig waarde vir geld. Barney's se kos is fantasties."
"Die strande en klimaat is heerlik, genoeg lekker eetplekke na Beacon Bay se kant. Sal weer besoek"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Stewart's Nest"PE has become like a little Cape Town. It really is an awesome family destination."
"Mooi dorpie. Die pad na die plek is net baie lelik, veral met 'n karavaan."
"Aangename plek om vakansie te gaan hou. Paar plekke waar jy nog kan gaan eet met goeie diens."
"Verseker sal ons weer Jeffreysbaai toe gaan. Mooi strande, goeie eetplekke en vriendelike mense."
"Ons wou graag na die Mercedes Benz fabriek gaan, maar telefone wat op Google gewys is, is nie geantwoord nie."
"Die pad wat ons gery het na die resort was baie baie erg. Potholes, potholes en nog potholes. Hopelik sal dit gou reg gemaak wod."
"Baie om te doen, ook vir kinders. Mense is vriendelik en die dorpie is mooi skoon. Lekker eetplekke en genoeg inkopiesentrums, insluitend 'n mall."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp wat die 6de oudste dorp in Suid Afrika is. Die guise in geboue is pragtig en jy kan sien dat die eienaars hul bes probeer om dit so te hou. Ongelukkig lyk dit of bendes besig is om oor te neem en bende tekens word oral op die geboue en monumente gespuitverf. Ons het nie baie veiling gevoel om deur die strate te loop nie, alhoewel die besoek aan die "Valley of Desolation" buite Graaff-Reinet in die natuur reservaat die hoogtepunt van ons besoek aan Graaff-Reinet was."
"Skoon dorp met al die nodige geriewe. Ook beter om te stop en verder na kus dorpe te ry."
"Ideale oornagpunt vanaf Gauteng oppad na George - voordat mens die lang pad na Willowmore aandurf."
"Baie lekker plek bietjie wind, maar soveel ander dinge om te doen en kinders besig hou, definitief 'n moet om weer en weer te kom."
"Lady Grey has lively mountains and we went up Joubert's Pass which was beautiful but a 4x4 is recommended. Also popped in at the blue pepper for a drink which was also nice with good service. The church in lady grey is also a good place to visit."
"Baie oulike dorpie. Kon alles koop wat ons nodig sou kry vir ons paar dae by "hole in the wall"."
"Nieu-Bethesda is an interesting place, especially the visit to the Owl House and a few years we went with a guide down to the river to see the fossils. We only had time to visit the owl house this time. I must say the dinner we had at Furrows Lodge was really great."