Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
"Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense."
"Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit. "
"Great walks around St Francis and to Cape St Francis, many varied places to eat, two golf courses, many little shops to browse or shop. The Spar in the village is well stocked, otherwise Jeffry's Bay is about 30 minutes away."
"The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly."
"Die luuksheid wat jy in Hogsback aantref word effens oorskadu deur die vreeslike armoede waardeur mens ry voor jy by Hogsback kom, so dit laat jou ongelukkig soos 'n ryk skurk voel. "
"Gonubie is 'n klein juweel van die Oos-Kaap. Dit is so lekker-bly dorpie. Die strand is pragtig met die klippe en die boardwalk en riviermond gee daardie ekstra spesiale gevoel, asof jy op 'n eiland in jou eie land is. Mense is so vriendelik en aangenaam. Kan regtig hier jou batterye herlaai en net ontspan."
"Te veel mense wat rondloop en geld of kos vra. Maak mens ongemaklik voel en nie meer oorslaap op klein dorpies nie."
"Graaff-Reinet is absoluut pragtig. Dit lyk asof hulle tans ‘n vreeslike waterprobleem het, in die sin dat die water sleg ruik en aaklig proe. Mens kry dit ook nie afgewas van jou vel nie, wat vir 'n aardige taai ervaring sorg. "
"I have been going to St Francis Bay for 40 years. My children for their entire life and my wife for the past 25 years. We all love going on holiday to St Francis as it has so much to offer."
"We both know Kleinemonde well and were there to visit family. It was lovely to come back there and enjoy the beach, the rivers and natural vegetation again. Loved hearing and seeing the Fish Eagles again too. "
"Jeffreysbaai is pragtig. Dit is bekend vir die winde en is goedgeleë om ander plekkies te besoek, bv. St Francis Bay, ens."
"Was mal oor die dorpie, sal definitief weer daar oorslaap. Mense is fantasties en so vriendelik. Het baie tuis gevoel."