Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"I think the beach is lovely but I did not like the hawkers on the streets and the shoddy, overpriced supermarkets."
"Kon nie veel in omgewing besoek nie as gevolg van die aard van ons besoek. Sal volgende keer daarna kyk."
"Baie historiese besienswaardigheid. Sal graag weer Graaff-Reinet wil besoek en in een van die kothuise bly."
"'n Baie rustige dorp en die inwoners is baie vriendelik. Sal definitief weer daar 'n draai maak."
"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "
"Hierdie unieke dorp lê vir my baie na aan die hart! Die inwoners se ongelooflike vriendelikheid staan bo alles uit! Moet ten minste twee keer per jaar besoek word."
"Country feel, great restaurants. Enjoyed Mountain Zebra National Park as always. "
"Het nie veel van Oviston gesien nie, maar behalwe vir visvang, lyk dit nie of daar regtig veel te doen is nie."
"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
"So baie om te sien. Pragtige, skoon dorp. Mooiste was verseker die NG Kerk en die vallei van verlatenheid."
"So 'n pragtige mooi dorp vol geskiedenis. Lekker om daar te stap. Baie van die geboue is opgeknap. Nie genoeg tyd gehad om museums ook te besoek nie."
"Tekort aan 'n keuse van bekostigbare restaurante. Slegs die Spur was maklik bereikbaar."
"Summerstrand is the best place to be as you feel safe to roam the streets without being robbed or get hurt. The prices are so reasonable to accommodate everyone."
"Ons woon by die see in die Tuinroete, dus is ons seker maar bietjie bevooroordeeld t.o.v toeristebestemmings ;)"
"As swem nie die hoofgedagte van die vakansie is nie, is Jeffreysbaai nie die regte opsie nie. Die strand is pragtig!"
"Bergkwagga Park absoluut die moeite werd om te besoek, maar die munisipale warmwaterbron is totaal vervalle en ek sal niemand aanbeveel om dit te besoek of, selfs erger, daar te oornag nie."
"Enige iemand wat graag vir 'n week lank op die strand wil stap en skulpies optel moet Wavecrest prober - dit was heelik."