Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"Beautiful surrounding scenery. Town looks very rundown but we were just driving through. "
"Pragtige dorpie met 'n verskeidenheid van baie mooi gastehuise en eetplekkies. Hello You is ons gunsteling vir ontbyt, middag- en aandetes. Net buite die dorp is Vallei van Verlatenheid wat beslis 'n besoek werd is."
"As jy 'n natuur liefhebber is en van stap hou is dit die ideale plek om te besoek. Daar is soveel interessante plekke om te besoek en dinge om te doen dat 'n naweek te kort is."
"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Palace Guest House"Water beskikbaarheid en beurtkrag is 'n probleem vir en by almal. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
32 Summerseas"Besonders skoon en netjies. Dis duidelik dat die mense trots op hulle stad is."
"We found the walking trails need some maintenance, the routes are not very clear and we are experienced walkers."
"Hogsback is nie 'n plek om net een nag oor te slaap nie. 'n Week is nodig om al die interessante besienswaardige plekke te besoek. Kan as toeristebestemming sterk aanbeveel word."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Brookes Hill Suites 223"Great place to have a getaway weekend."
"We love Jeffreys Bay, is our quick and lovely getaway from home."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Vey unsafe. Every one at the stops warn us of robots hijacking. Roads are very poorly maintained."
"A brilliant experience and great weekend break. Hogsback is packed with history and art and eats and lots more. "