Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"The people are pleasant and the area is very safe. Tourist attraction in driving distance."
"Dis darem naby genoeg om kruideniersware aan te koop. Dis net ontsettend besig."
"Alhoewel die munisipaliteit nie die paaie en omgewing goed onderhou nie (daar is baie gate in al die paaie), het die dorpie baie interessante, geskiedkundige besienswaardighede. Die mense is baie vriendelik en ons is orals verwelkom en het die besoek baie geniet. Ons sal weer kom kuier."
"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"'n Klein kusdorpie sonder pretensie. Kom ons hoop dit word nie oorontwikkel nie."
"By die 1 eetplek wat daar is sal ek nooit weer gaan eet nie. Ons het elke dag Gordonsbaai toe gery vir ontbyt of middagete. Behalwe vir 'n drankwinkel wat nie veel het nie, is daar niks anders nie behalwe 'n spaza winkel. Keimond is definitief nie 'n toeristebestemming nie."
"Jeffreys Bay is an awesome holiday destination, however, accommodation places such as Mondu Guesthouse do not contribute to that. Our stay at the Guesthouse was rather unpleasant from the time we arrived."
"Daar is nie regtig iets in die omgewing te doen nie. Dit is definitief meer 'n oornagbestemming op 'n lang roete en nie regtig 'n toerismebestemming nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Walmer Oasis"None, except to recommend Gqeberha as one of the tourist destinations to visit."
"Loved this beautiful little Karoo town. Definitely worth a visit and recommend spending a few nights to fully explore the town!"
"Slegs deur Middelburg gery, nie op 'n ander plek in die dorp gestop nie."
"Mal oor die plek en genoeg om te doen. Naby Keimond waar jy oor die rivier kan oorgaan na Seagulls en ander plekkies. Gaan kyk ook in Keimond hoe lyk dit by Neptunes Cove."
"Graaff-Reinet het baie vriendelike inwoners, ryk geskiedenis en is 'n baie oulike dorp. Sal beslis weer daar oorbly."