Indien jy Oos-Londen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Londen.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Londen Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East London accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oos-Londen akkommodasie
218 lekke plekke om te bly
Coelacanth Guest House bied verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie to...
Bluefish Gully Inn bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n ononderbroke see-uitsig in 'n unieke en ongekunst...
Ocean View Self-Catering is 'n strandfronteenheid op die eienaar se perseel in Kidd's Beach, 'n bekoorlike kusdorpi...
Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea
Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea is 'n bekoorlike selfsorghuis in Gonubie. Hierdie huis bied slaapple...
Cozy Corner Guest House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis net 'n entjie vanaf die ongerepte rivier en strand i...
On The Deck is 'n ruim vakansiehuis 8 km vanaf Queensberry-Baai op Swansea Plaas tussen Glen Gariff en Yellowsands ...
Daar waar die Sonskynkus en die Wildekus ontmoet, tussen die Nahoon- en Buffelsrivier, word reisigers deur die lekke Oos-Londen begroet. Dié polsende stad is geleë in die Oos-Kaap, 'n provinsie waar besoekers so tuis voel soos olifante in die Addo. Die lang sonskyndae, warm Indiese Oseaan en pragtige... Lees meer