Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie rustige en mooi dorpie, presies die tipe plek waar jy wil gaan om bietjie te rus."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"Die inwoners van Fouriesburg is vriendelik en behulpsaam. Die restaurant, plaaskombuis se kos en diens is goed."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oak Leaves Cottage"Ek was nie regtig beïndruk met die restaurante waarby ons geëet het nie, die kwaliteit was so-so, maar die pryse gans en al te hoog. Jy is 'n "captive", so jy vat wat jy kry en betaal hoë pryse daarvoor. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Baie oulike dorp met klomp besienswaardighede."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Vreeslike oulike plekkie, lekker winkeltjies om te shop en ook selfs 'n brouery vir die bier liefhebers."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Selfs in die droogste seisoen was dit een groot fees. Goeie etes geniet by verskeie restaurante. Groot genoeg, maar ook klein genoeg vir 'n heerlike wegbreek!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amour de Pierre Villa 221"Great shops, many great restaurants, great service and friendly people. Golf course is great and has friendly reception where you are treated like a member."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
164 Church"Clarens bly hoog op ons lys vir 'n wegbreek-naweek. Daar kan jy elke oggend 'n ander ontbyt nuttig by 'n ander restaurant. By Clarens kan jy weer jou batterye laai!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View Luxury Self-Catering"I visited Clarens 10 years ago and the only disappointment this time was the lack of locally made produce and arts and crafts, etc. There are a lot more shops all selling the same stuff which is a big shame. The people are still very friendly and the restaurants excellent."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Clarens is regtig 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n langnaweek. Almal is baie vriendelik daar en die eetplekke se kos uit die boeke uit en baie lekker kuier plekke vir die jonger geslag. En dan is die Golden Gate ook daar naby vir die mense wat hou van die natuur en wild."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"The town has a lot to offer with many curio shops, restaurants and bars. Clarens Brewery is a definite must. We went to Clementines for dinner which was superb. Best lamb shank I've ever had!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Clarens is lekker. Goeie bier en kosse. Dis net bietjie klein en het dit in 2 dae deurgeloop."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lake Clarens Guest House"The shops with their rural approach encourage you to view the shop goodies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Baie mooi met vriendelike ontvangs deur inwoners. Net te veel om te eet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergview 154 Clarens"Hou baie van Clarens. Unieke, "klein dorpie"-atmosfeer. Gaan 'n paar keer 'n jaar soontoe. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry's Guest House - Clarens"Clarens sien ons definitief weer! Heerlik ontspan. Eishbein by Street Cafe, heerlik, uitstekend. Clementine Restaurant 'n moet vir alle besoekers. Dankie Sjef Addo, was 'n droom maaltyd! "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bella Vista"Clarens is 'n lieflike dorpie en maak dit moeilik vir mens om huis toe te kom, want mens sal veel eerder langer daar wil vertoef, en die mense is vriendelik verby, ek sal enige tyd weer 'n draai daar maak "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Pragtige dorpie, met lekker kuier hoekies!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Peperduur en lelik in die winter, maar steeds ons gunsteling uitspanbestemming."