Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Highland View"I have been to Clarens for many years on an annual basis. However, did not enjoy our trip as much as usual. It seems the locals have developed a bit of an arrogant attitude towards visitors, unfortunate, as I think their livelihood depends a lot on tourism."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arpa Guest Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Wynott Country House"'n Pragtige skilderagtige dorpie met die oulikste winkeltjies en daar is ietsie vir almal. Die restaurante en koffiewinkeltjies is baie aangenaam. Die Putt-putt en Ziplines maak dit 'n lekker plekkie vir die hele gesin."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage 2"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Eet by die Kombuis Pub op die hoek! Fantasties."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Interessante dorp met baie lekker eetplekke en 'n mooi omgewing. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Dis pragtig, baie om te doen, lekker eetplekke, ontspannend, veilige omgewing, die mense is vriendelik, genoeg plekkies vir die vrou om te shop en heelwat dinge vir die manne. Ek gaan verseker so gou moontlik terug."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Linwood Guest Farm"Restaurante kan bietjie vroeër oopmaak vir onbyt!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Vriendelike omgewing, beslis familie- en dierevriendelik. Fantastiese diens gehad by Highlander vir etes en al die klein winkeltjies en kunsgalerye was vriendelik. Sal beslis weer gaan. Mooi skoon dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bethel Lodge"Alhoewel dit verskriklik besig was, het ons heerlik gekuier, geëet en ontspan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
454 Berg Str"Clarens is een van die juweeldorpies in Suid Afrika. Dis nie te ver van die stad af nie, maar tog voel jy of jy jouself in 'n Europese dorpie tussen die berge bevind. Die koue is deel van die spesiaal van Clarens en restaurante is ook so ingerig met kaggels en komberse. Daar is baie te koop van kuns tot badsout. Daar kom ook deesdae al hoe meer plekke wat geskik is vir kinders met speelareas - dit was vroeër nie die geval nie, en ek sal selfs meer kindervriendelike plekke verwelkom. Jy moet gereed wees vir die "slow life" gevoel van Clarens en niks is gejaag nie. Sit terug en geniet die kuns en die mense in die oulike klein dorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Clarens is sprokiemooi, dis iets uit 'n ander wëreld!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Cute little town with all the restaurants you could ever need on a weekend away. It is situated 20 km from Golden Gate which is great for those who enjoy hiking. Be aware that it gets incredibly busy on long weekends and you should book in advance. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergkaree Self Catering"Die dorpe gaan effens agteruit, maar dit bly steeds ideaal vir die oornagdoel omdat dit nie so gejaagd is soos die eintlike toerisbestemmingsplekke nie. Dit skep tog nog die plaasdorp-atmosfeer en laat toe om nog rond te stap tussen die restuarantjies. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ongeag Self Catering House"Clarens is a real gem. A perfect place to relax from the busy city life but also plenty to do. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Old Country House and Cottage"Stil doprie met sy eie karakter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amarola"Clarens is 'n rustige plek waar jy kan ontspan en net jou battery weer vol maak."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry's Guest House - Clarens"Ek wens ons kon elke naweek daar deurbring. Baie ontspannend en genoeg om te doen op 'n naweek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Heerlike kuierplek vir die naweek. Lekker winkels en heerlike restaurante."