Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twogether"It was our first time in Clarens, and I can't believe what I have been missing all along! Clarens is such a beautiful little town, surrounded by such majestic scenery! Absolutely breathtaking!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Highlands-chalets"Om Clarens en die omgewing te besoek was 'n belewenis."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ambleside Self-Catering Cottage"As jy wil uitrus, is Clarens die plek,"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rebellie Gaste Plaas - Bushman"Great place to enjoy a German vibe."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Clarens bied soveel meer as wat 'n mens kan dink."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Rustige Vrystaatse dorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"It was a shock to find out that the shops close at 16:00 in December, but it shows you "tomorrow is another day" and money is not everything. People and family are more important!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is 'n charismatiese dorpie wat vakansieaktiwiteiete bied vir elke denkbare voorkeur."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is lekker, maar dit het oral dieselfde winkels - niks uitsonderlik nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Ons geniet Clarens terdeë, en sal definitief terug wees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Sal enigetyd weer Clarens besoek, dis 'n wonderlike kunsdorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Clarens is 'n ideale bestemming met baie om te doen - van die vele winkeltjies en restaurante om die plein en staproetes tot die aksiebelaaide aktiwiteite soos "white water rafting", visvang en bergfietsry. Dis die perfekte keuse vir 'n eerste oorslaapplek vir jou toer na die Drakensberg of Lesotho."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Die restaurante maak te vroeg toe in die aande. Definitief die plek om te wees as jy net wil rus in die natuur."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Clarens is pragtig en rustig. Daar is lekker eetplekkies en oulike winkeltjies. Golden Gate is om die draai vir 'n pragtige Sondagmiddag-rit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Clarens is 'n moet. Sal dit beslis weer besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nandina"Die beste in die land. Ons eie klein Switserland in Suid-Afrika."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Clarens was sprokiesmooi en voorwaar die moeite werd om te besoek - pragtige omgewing."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"Die dorpie kort bietjie aandag. Niks verkeerd met die restaurante nie - kan heerlik eet of koffie drink. Vir inkopies lyk my gaan 'n mens maar Bethlehem toe."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sun Cottage"Daar was verrassende elemente en heerlike plekke om te besoek. Interessante winkeltjies en pragtige natuurskoon."