Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
No 2 The Mews"Clarens het geen kommentaar nodig nie! Gaan en geniet!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Royal Coachman Lodge"Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry's Guest House - Clarens"Wonderlike ontspanningsoase! Die omgewing weerspieël die prag van die Oos-Vrystaat."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Really enjoyed the Clarens X-treme - very competent and friendly staff."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lake Clarens Guest House"Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"Fantastiese plek! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Country House"Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg het baie basiese fasiliteite. Neem maar kruideniersware saam. Die "general dealer" op Fouriesburg het baie beperkte keuses. Daar is restaurante en slaghuis wat goed lyk, alhoewel ons dit nie besoek het nie. Naaste inkopies is Bethlehem, Clarens of Ficksburg (50 km weg)."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Klein, maar oulike plekkies om te eet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Old Country House and Cottage"Loved Fouriesburg, it's really close to Lesotho and a great place to visit."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Shumba Valley Guest Farm"Baie min tot geen winkels oop na-ure in Fouriesburg."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Clarens is "amazing"! Veral Maartmaand - die weer, die kosmosse en Clarens is troeteldiervriendelik! Een van Suid-Afrika se mooiste plekke."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Boulders Lodge"Gaan al vir meer as 25 jaar ten minste twee keer per jaar soontoe."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Dit is waarlik 'n besonderse juweel in ons land. Een van my gunsteling vakansiedorpe."