Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Country House"Clarens is uniek en veral gedurende die week nie te besig nie. Daar is lekker eetplekke en baie om te besigtig en te doen in die omgewing. Naweke is dit te besig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"As far as Clarens goes we love it. My adult children are ready to give up Jozi for a home in Clarens. The surrounding area has much to offer in the way of sightseeing, hikes and other towns to see. Absolutely beautiful."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fouriesia Farm"Pragtige omgewing en die Plaas Stoep is definitief 'n stop werd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Ons gaan elke jaar Clarens toe vir die bierfees en geniet altyd die atmosfeer in hierdie prentjiemooi plek!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arpa Guest Farm"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Ons kuier al die afgelope 17 jaar in Clarens op 'n gereelde basis en sal aanhou om in die toekoms daar te gaan kuier en ontspan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Ken Clarens goed, heerlike omgewing, ons hou van die berge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Easily accessible, however some of the roads to Clarens need to be attended to, too many potholes! The people are very friendly and helpful. There is a varied choice of restaurants to suit your palate. We have been to Clarens in both winter and summer and have enjoyed both visits."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Clarens bly een van die mooiste en lekkerste plekke in ons land om te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Courtyard Guest House"Love Clarens! Hope to become a resident soon."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Lekker naby Lesotho grens, Clarens en Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Pragtige dorpie, parkeer jou voertuig en loop van winkel tot winkel, daar is iets vir almal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
164 Church"Lovely little dorpie. Excellent for a romantic getaway."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry's Guest House - Clarens"Clarens is 'n pragtige dorp in 'n uitmuntende omgewing. Pragtige natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Clarens is baie mooi en sal dit aanbeveel vir amal om te gaan sien."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Guesthouse"Great wegbreek, dink mens kan gou gewoond raak om daar te bly. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Pragtige rustige dorpie waar jy nie genoeg tyd oor 'n naweek het om alles te sien wat die dorpie bied nie. Die stofstrate en wandelpaadjies laat jou aan 'n vergange era dink en die oorvloed van plantegroei gee 'n nuwe betekenis aan boomryk! Niks is bloot net gewoon aan die klein dorpie nie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens is 'n fantastiese toeristebestemming - of jy alleen, saam met jou huweliks- of lewensmaat, vriende of familie is, jy kan bepaal hoe rustig of hoe besig en aktief jou wegbreek gaan wees."