Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Ongerep, minder "Hermanus" as bv. Clarens, maar naby alles. Goeie opsie vir diegene wat Lesotho wil besoek, omdat dit so naby is aan die grens en klomp ryery uitskakel, daar is nie groot winkels en apteke nie, so maak maar seker jy het skaars persoonlike items, goeie slaghuis, so kry jou vleis daar."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Ons verblyf was te kort, het nie die keer Fouriesburg self besoek nie, maar op grond van 'n vorige besoek is dit 'n mooi dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Heerlike wegbreek as mens wil lekker rus. Sal dalk net help as mens weet watter winkeltjies wanneer toemaak."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Rustige plekkie. Baie lekker en sal aan almal aanbeveel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Baie interessante dorp. Ons sou graag meer wou sien, maar omdat ons laat die middag op Clarens aangekom het was baie van die winkeltjies en retaurante reeds toe."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Wonderlike natuur en 'n rustige vriendelike omgewing. Sal definitief aanbeveel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Dis die moeite werd om 'n besoek aan Clarens te kombineer met 'n besoek aan Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Dis altyd lekker, vriendelik in Clarens. Party verblyf is duur, Die Kruik uitstekende waarde vir geld."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Baie mooi ou dorp met baie oulike winkeltjies, bietjie duur, die uitsig oor die berge is baie mooi. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Beautiful scenery and lots to do and see - will highly recommend a visit to this little town!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Periwinkle Grove Cottages"Een van die top 10 plattelandse dorpe in Suid-Afrika."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Winkeleienaars is glad nie vriendelik nie, asof jy hulle iets skuld as jy in hulle winkel rond stap."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ashbrook Country Lodge"Die dorpie is beautiful en het dit baie geniet. Lekker geëet en net dit geniet. Die plakkerskamp naby die gastehuis is kommerwekkend en mens kan die musiek en geraas hoor in die aand maar het geen probleme gehad nie. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Baie aangename dorpie om te besoek, maar die oorvloed mense was bietjie erg. Kon glad nie plek kry in enige van die beter restaurante in die dorp nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mama Fourie's Guest Cottages"Pragtige plek en rustig. Het heerlik gekuier by plaaslike eetplekke."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Afri Sleep Guesthouse"Baie klein dorpie, maar dis special en dis hoekom 'n mens dit besoek en dis naby al die res van die aantreklikhede soos Clarens waaroor die vrouens mal is. As jy bike ry soos ons ook doen is die paaie rondom Clarens-Fouriesburg-Golden Gate awesome paaie om te ry met 'n motorfiets."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Clarens was nog altyd 'n topklas-destinasie. Solank as wat dit nie verder uitbrei nie, maar net so bly, behoort dit altyd n lekke plek te wees om heen te gaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Vriendelike mense, oulike restaurante, pragtige kuns! Gunsteling naweek-bestemming!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sun Cottage"Fouriesburg is so not my cup of tea. Die natuur is pragtig en ons kon nie genoeg van die vars lug kry nie maar Fouriesburg is regtig baie klein en ons het gesukkel om 'n winkel te kry om benodighede wat ons vergeet het te koop."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Clarens is 'n pragtige dorpie. Skoon en mooi en pragtig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Larola Terraces"Klein plekkie met groot skop. Oor 'n naweek is dit 'n besige plek met baie dinge om te sien."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Copper Kettle"Die Windmill het lekker kos gehad teen billike pryse."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
278 on Main"Asemrowende plekkie! Dit voel soos 'n ander wêreld as mens daar is. So asof mens nie eers meer in Suid-Afrika is nie. Amazing!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Siesta On Main"Die eetplekke en kuierplekke is great. Diens absoluut fantasties. Sal beslis weer gaan kuier. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Absolulety fabulous. Going again end July."