Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sandstone Chameleon Guest House"Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleë. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse."
"The Eastern Free State Highlands is amazing. So much to see and do. Just loved the beautiful mountains, rock formations and all that fresh air. People are friendly and helpful."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Raak baie vol oor vakansiedae en naweke. Verder baie goed."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Klein Vrystaat"Pragtiste dorpie, het baie geniet, sal altyd weer kom kuier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Studio 28 Clarens"Clarens is 'n regte kuns dorpie met die lekkerste kuier- en eetplekke"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"A great laid back place to visit and good golfing facilities. Not much for the younger generation but overall a place worth visiting."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Clarens het alles wat 'n toeris soek. Die veld, berge, restaurante, winkels en rustige atmosfeer. 'n Wenner."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens bied baie meer as wat die oog offer, 'n definitiewe moet vir enige reisiger!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Skoon netjiese dorp met vriendelike mense. Lekker gekuier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Castello Catharina"Die dorp is 'n belewenis en ons het lekker gekuier in 'n hele paar van die restaurante wat deur die personeel van Castello aanbeveel was."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Met wonderful, friendly people - will certainly return when the weather is a bit warmer!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Clarens is 'n prag dorpie met baie toeriste besienswaardighede. Golden Gate is baie naby en moet nie oorgeslaan word nie. Die majesteuse amfiteater is so 'n uur se ry. Dit is die mooiste gedeelte van die Drakensberge met 'n lekker stap teen die berg op en huisves die 2de hoogste waterval in die wêreld! (Google dit gerus!)"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nandina"Clarence is a quaint picture perfect destination for a weekend getaway."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ashbrook Country Lodge"Gezellig dorp maar winkels gaan laat open en in middag erg vroeg dicht. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Die dorpie se ingang, vanaf Betelehem, is asemrowend mooi wat die natuur betref met indrukwekkende berge, 'n dam met ganse en 'n perd, wilgerbome wat jou wil insluk soos jy teen die opdraande uitry."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Lusthof Guest Farm"Clarens is pragtig met iets vir almal. Ons sal Clarens weer besoek."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergkaree Self Catering"Veilige vriendelike dorp met pragtige geboue en 'n baie mooi sandsteen kerk! Selfs die horlosie aan die toring werk nog! Inwoners is wonderlike, belangstellende mense. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nandina"Baie aangename dorpie met baie om te sien en doen vir 'n langnaweek. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Ons is baie lief vir Fouriesburg. Dit herinner ons aan die ou dae waar die strate alles nog stofpad was. Ons geniet die mark elke Saterdag of so. As ons kon, sou ons eendag graag 'n klein stukkie grond hier wou besit. "