Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Heeltemal te veel om te sien en te doen vir net 'n naweek so verseker sal ons gou weer 'n draai daar gaan maak. Die mense is vriendelik, atmosfeer fantasties. Think I'm in love with Clarens ;)"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nandina"Ek sal enige tyd weer terug gaan na Clarens. Die dorpie is wonderlik met 'n ongelooflike warm gevoel."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mama Fourie's Guest Cottages"Baie lekker en ook bekostigbaar!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Ons besoek Clarens ten minste een keer 'n jaar. Die omgewing is asemrowend mooi."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Country House"Clarens is 'n wonderlike dorpie met al die kunsgalerye en wonderlike restaurantjies. Die Clarens Brewery is vir seker 'n moet op mens se "Te doen" lysie. Sal vir seker weer teruggaan."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Orange Apple Guest House and Self-catering"Fouriesburg is heerlik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Leliehoek"A really beautiful little town with so much character. Definitely a place to visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Ag ons het baie baie lekker gekuier en Clarens was baie mooi netjies en die winkels se personeel was te alle tye baie vriendelik. Hou so aan Clarens julle sal ons weer sien ."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"'n Pragtige dorpie, ideaal vir 'n kort naweek weg van die stad. Heerlike kuier plekkies en interessante winkeltjies. Clarens Brouerye 'n moet. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Copper Kettle"'n Pragtige dorpie met vriendelike, hulpvaardige inwoners. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Clarens het soos ons almal weet, 'n bekoring van sy eie. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Restaurante verskaf heerlike kos, personeel baie vriendelik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Heerlike ondervinding. Eerste keer wat ons in Clarens gebly het. Ek kan net vir ander toeriste die wenk gee - bespreek jou aandete (restaurant) vroegtydig anders gaan jy sonder kos slaap. Ons het nie besef hoe gewild die restaurante is nie en amper nie 'n plek gekry om by te eet Saterdagaand nie. Wonderlike plek om net te ontspan. O ja - jy moet 'n groot sak vol geld he want alles is DUUR in Clarens...but that is part of the fun!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"Naby aan die grens na Lesotho; Ficksburg en Clarens. Die plaas stoep restaurant verskaf heerlike boerekos en vriendelike kelners."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
475 Clarens"Gaan ry gerus die Fouriesburg pad, dis van die mooiste natuurtonele en besoek hul dorp ook. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Interessante plek. Baie om te ervaar in die dorp. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Clarens is 'n baie goeie area vir 'n naweek wegbreek. Sal elke jaar daar 'n naweek bespreek en Clarens besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Clarens is die beste plekkie ooit. Ons besoek dit gereeld. En het ook 'n jaar terug daar getrou. Sal altyd en altyd teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Patcham Place"Het Clarens al baie oor naweke besoek, hierdie keer 'n Donderdag en Vrydag en nie so verskriklik besig en dus vir n meer aangename ervaring gesorg. Uitstekende toeriste-bestemming as jy van mense hou. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sweetie Pie Cottage"Pragtige dorpie. Gawe mense. Lekker eetplekke. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Mooi dorp, vriendelike mense en heerlike restaurante!"