Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Odendaal’s Ridge"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
26 The Clarens Suite"Lovely beautiful town. We will definitely be back. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Clarence is 'n heerlike bestemming waar 'n mens meer tyd moet spandeer."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is beter, pragtig, natuurskoon en omring deur berge"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Baie mooi, vermy die Oos-Vrystaat se paaie, gebruik snelweë."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Stunning Hiking/walking routes as well as horse riding."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Blackwoods Farm Cottage"Friendly town with surprisingly good restaurants. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Berg Cottage"Pragtige plek! Kan meer doen om speelplek vir kinders te hê."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Paaie, paaie, paaie. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Verseker 'n "tick" op my "bucket list"."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Erf 1"You have not lived if you have not experienced a trip to Rosendal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View - Oak on Church"Lieflike dorpie - voel soos 'n toeris."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Pragtige dorpie in mooi omgewing. Beslis moeite werd. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kahara Maluti Lodge"Many beautiful walks and cycle trails on your doorstep."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Avante Self-Catering"Baie mooi dorpie. Net jammer dat die paaie en dele van die dorpie glad nie onderhou word nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Ons gaan volgende jaar vir die derde agtereenvolgende jaar daar inloer. Die keer vir 'n langer naweek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergvliet House and Cottages"Clarens bly 'n rustige ontspanne bestemming vir 'n wegbreek naweek/langnaweek. Die natuur is asemrowend en die staproetes om die die dorp is goed aangedui en die moeite werd om te neem."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa Mohau @ 178"Loved the town, will definitely return. Beautiful tourist destination with a lot of activities to do."