Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus & Dal"Pragtig, landelik, veilig en die natuur is pragtig. Almal is baie vriendelik en gasvry."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Ons het lekker staproetes gedoen en ook die bokkaas en wyn gaan proe, alles baie lekker! Die winkeltjies se pryse is nie buitensporig nie, unieke geskenkies/items om te koop, lekker kos en drinkgoed!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Clarens is lovely. The roads getting there are horrible."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Four Koffie"Ai, die ou dorpie val uitmekaar. Fouriesburg is baie lekker geleë vir hoekom ons daar gaan bly het - ons was op pad Lesotho toe (Afriski). Ons het wel baie lekker geëet by Die Plaasstoep en Orange Apple."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Some restaurants seem to be happy to take your money with poor service however I can recommend Clementines for excellent dining."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Pragtige area, dorp kort bietjie aandag soos meeste Vrystaatse dorpe. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Khaya Clarens"Take note that the road from Bethlehem to Clarens is in a bad state as well as the roads within Clarens. Besides that Clarens is worth the visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Country House"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Clarens is 'n amazing plek vir lekker kuier, winkeltjies en berge."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Studio Cottage"Really poor roads, into Rosendal, definitely a negative for tourists."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hillside Cottage"'n Dorp wat jou wegvoer na rustigheid, natuurskoon en vrede."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"I did the park run and loved every moment of it. The hiking trails are great."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Feathers"Rustige dorpie, baie gesellig met die mooiste uitsigte."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Clarens is 'n klein toeristedorpie geskik vir naweek/kort wegbreek van stad."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Lakeview Cottage"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cosy Corner"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"We feel that the town is overrated. Once you have visited, that's it; no urgency to go back. However, the surrounding scenery is magnificent and is well worth exploring."