Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"A quaint, rustic town with rich history."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie mooi dorpie. Net 'n bietjie duur. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Linwood Guest Farm"One of the best places to congregate with friends for a visit. The town is lively and the entertainment exceptional."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Apple Orchard"Dit het die heel naweek gereën, maar ons het 'n memorable naweek beleef!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Happy Oaks Cottage"Baie lekker kunsdorpie om te ontspan en rond te loop met pragtige natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lake Clarens Guest House"Clarens is always bustling, definitely a good idea if you need a weekend away and you want to eat some good food and sit in front of a fireplace on a cold evening or hike the mountains in the summer."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die Plaasstoep-restaurant is 'n moet, heerlike skaapstertjies en pap en kaiings geëet."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Heerlike plattelandse dorpie, oulike plekkies om te besoek, en nabygeleë aan ander aantreklikhede in die area. Wonderlik!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Excellent getaway destination to switch off from the runaround of the busy everyday lifestyle."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Ons het vir die eerste keer die stukkie pad tussen Fouriesburg en Caledonspoort gery. Moet dit nie mis nie. Pragtige natuurtonele."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Lakeview Cottage"Convenient, I just hope the council fixes the roads soon. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Waterford House"Clarens is en sal altyd een ons top-toeriste-aantreklikhede bly!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"'n Persoon sal meen dat pryse n bietjie goedkoper sal wees, veral by reataurante. Egter bly dit 'n duur uitstappie"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Gate Guesthouse"Pragtige en skoon klein dorpie met soveel vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
San Rock Guest House"Die grondpaaie in Clarens was opmerklik in 'n swak toestand, wat grootliks aan die baie reën die afgelope tyd toegeskryf sal kan word. Beter versorgde grondpaaie en self meer teerpaaie in die woongebied sal 'n groot bate wees wat die kwaliteit van Clarens as toeristebestemming betekenisvol sal verhoog."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cloud Shadow Cottages"Clarens bly een van ons geliefkoosde plekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Daar is regtig iets vir almal in Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
727 Church House and Apartment"Pikant met baie besienswaardighede in en om die dorp."