Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Aspen Guest House"Almal behoort ten minste een keer soontoe gaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Nice to see, but once you've seen it you've seen it."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mt Horeb Manor"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Het meer verwag van Clarens - dink dit is 'n bietjie over-rated."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Pragtige omgewing wat woorde nie kan beskryf nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Emden Bass"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
DeTuinen"Jy kom dadelik agter dat Rosendal se mense daarna omsien. Die paaie is in goeie toestand, die mense vriendelik, strate is skoon en jy voel nêrens onveilig. Dis voorwaar 'n juweel. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Alberry Cottages"Baie besig toe ons daar was, maar dit was nogtans baie lekker met baie plekkies om te besoek."
"Kry beter dienste en dan kom meer toeriste. Buitelandse toeriste stel baie belang."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergvliet House and Cottages"Baie mooi dorpie, perfek vir 'n oornagstop op pad Durban toe! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Elke besoek was 'n fantastiese ervaring, omrede ons so baie van die natuur hou."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"Great biking venue with Lesotho a stone's throw away."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meerkat Manor"Rosendal is the quiet, happy, festive place that has stepped back in time. Definitely will be back again."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meerkat Manor"Pretty farming area. Town not so hot with water and power supply problems."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Definitief 'n moet t.o.v. natuurskoon, staproetes en ander aktiwiteite."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Lusthof Guest Farm"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Pragtige dorpie en het lekker in al die winkels rondgeloop. Ons gunsteling-eetplek is Time & Again Bistro."