Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herb House"Pragtige omgewing en gerieflik geleë om die omliggende, mooi area te verken."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Pragtige, ongerepte dorpie met wonderlike natuurskoon en baie besienswaardighede. Baie vriendelike gasvryheid waar jy kom. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Lieflike, ongerepte dorpie met alles wat jy nodig het om gerieflik en rustig te kuier. Ongerepte natuur en baie plekke te besigtig sommer naby. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain Villa 238"Everyone should try it, planning on making it an annual activity."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Manor Akkommodasie"Clean, safe, accommodating with a nice picturesque view."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Boulders Lodge"Oulike dorpie met 'n paar heerlike eetplekke. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kuriake"Sal enige dag weer Clarens toe gaan. Dit was 'n wonderlike vier dae. Die skoonheid van Clarens, die mense sowel as die atmosfeer was ongelooflik. Met die Golden Gate park slegs 20 km buite Clarens is ook die moeite werd. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Clean and neat. Lots of shops and places to dine."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cloud Shadow Cottages"Ons kom gereeld Clarens toe en dis 'n ideale naweekwegbreek van Johannesburg af. "
Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hideaway"We didn't do much, but the town seemed safe and the people super friendly, will definitely try go back."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Was teleurstellend dat alle winkels en restaurante in Desember vroeg toegemaak het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Enjoyed the nature and beauty of Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is ‘n pragtige plek en baie geskik om vinnig batterye te herlaai."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Ons was in Clarens van 17 tot 20 Desember, en die meeste restaurante maak toe om 19:00."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Mens moet definitief avontuurlustige mense wees om Clarens waarlik te geniet. Andersins is daar net soveel wat mens kan doen. Baie lekker om deur die winkeltjies en gallery te stap. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Asemrowende mooi omgewing as jy van die berge en absolute rustigheid hou. Verskeidenheid klein winkeltjies wat iets anders as die gewone bied. Ons het ook die Baris Kaasplaas en restaurant as uitmuntend beskou. Definitief 'n besoek werd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Pond End Villa"Beautiful area, I wouldn't mind going back, especially during winter to see the snow on the mountains. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Dorp baie netjies en skoon. Vele restaurante om van te kies. "