Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Clarens is altyd 'n wenner. Ons is verlief op die dorpie!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergkaree Self Catering"Eetplekke het goeie kos teen billike pryse."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Will be enjoyed if a relaxed destination is required."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Wedge-Wood Cottage"Clarens bly 'n baie lekker plek om te besoek en te bly. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Zoete Inval"Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Granaat"Great place to visit. Stunning walks around the village, lovely coffee shops and restaurants and places to browse for gifts and crafts. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Lots of curiosities, good beer and good food."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"Lekker naby alles, soos Clarens en Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ashbrook Country Lodge"Ons gaan gereeld Clarens toe. Clarens is super!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Heeltemal overrated wat die dorpie betref. Die winkeltjies is niks besonders nie en buitensporig duur. Die omgewing en natuurskoon is egter fantasties."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Pragtige dorpie, sal beslis weer wil besoek, maar vir langer periode. Supermarkfasiliteite is beperk en duur. Ons besoek was oor die Oujaar- Nuwejaar-periode en die dorp was tjok-en-blok vol bespreek en besig, maar algemene netheid van geboue en strate kort beslis aandag om sy status van Dorp van die Jaar gestand te doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Country Cottages"Kort net 'n goeie kruiderniersware winkel soos 'n Spar of Woolworths, maar gelukkig is Betlehem nie te ver nie. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Dit is sommer net lekker om in 'n eg Suid-Afrikaanse dorpie te kan kuier. Rus en vrede vir jou siel. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
San Rock Guest House"Awesome plekkie. Kan nie wag vir Julie-maand om Clarens weer te besoek nie. Hopelik lê daar wit kombersies oor die berge. Lieflike natuur reg rondom."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Fouriesburg was 'n gerieflike basis om vanaf Lesotho te verken en die dorp sal my beslis weer sien. Ons het gaan stap deur die dorp en die inwoners het sonder uitsondering baie vriendelik gegroet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rebecca's Cottage"Clarens is n pragtige, klein dorpie met wonderlike mense. Laat mens dadelik tuis voel. Soveel om te doen, veral as jy hou van die natuur. "