Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Mooi dorpie aan die voet van pragtige berge. Restaurante kan beter doen, hulle het 'n ingesteldheid, van: "As jy nie tevrede is nie, ons voel nie sleg nie, more kom daar ander gaste"."
"Loved the peace and tranquility in the area. The people are friendly and they have wonderful restaurants in the area."
"Toeristedorpie met 'n tuisdorp gevoel. Jy word deur almal as deel van die familie hanteer."
"Fantastiese plek. Net die vis en chips kafee op die hawe wat mense uitbuit met hulle pryse van goed wat nie eens watwonders is nie."
"Baie rustige omgewing. Vriendelike mense en die lekkerste pizzas by die Pub and Grill restaurant."
"Struisbaai is die vakansieplek. Het al baie in karavaanpark gestaan. Die naweek het ek en my seun 'n visvangkompetisie gehad."
"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."
"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."
"It is the perfect place to stay if you looking for a beautiful view and some peace and quiet."
"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."
"Dis 'n unieke en oulike dorpie, baie wyn geproe en vriendelike mense ontmoet. Die eetplekkies was oulik."
"Found Flame and Grill to be open and willing to feed us after only getting to Bredasdorp at 9pm. Food was amazing and priced way below what you would pay in Cape Town for the same meal. Had a very good experience with the friendly staff too."
"Ongelooflike, mooi skoon dorpie. Die beste halfweghuis op pad Kaap toe."