Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Dorp is gevorder en het alles wat mens nodig het. Boottoere is die beste, veilig en sien baie oseaanlewe."
"Gansbaai is 'n pragtige, skoon kusdorpie en daar is so baie om te sien en te doen. Heerlike restaurante om van te kies. Ek sal Gansbaai definitief aanbeveel as 'n vakansie- en wegbreekplek."
"Aanwysings op Google Maps na Bontebok Natuur reservaat totaal en al foutief."
"Dit is wonderlik dat daar gepoog word om die unieke karakter van die dorpie te behou. Inwoners baie vriendelik. Ek het so tuis gevoel😀"
"Daar is baie om te doen. Walviskyk, haaihokduik. En 'n heerlike ete geniet by die White House op Kleinbaai. Genoeg kos, beste kwaliteit en waarde vir geld. Hoogs aan te beveel. Marine dinamics se diens is onverbeterlik gewees as jy met die haaie wil gaan duik. Gansbaai se Spar het alles wat jy nodig het."
"If you are a fisherman than it is great. Or needing peace and quiet. Not much else to do there."
"It's the most beautiful town and the people are friendly and so accommodating."
"Ons het baie lekker in Kleinmond gekuier. Dis 'n baie mooi en rustige kusdorpie, naby aan heelwat besienswaardighede in die omgewing, en met alle geriewe wat nodig is vir inwoners en besoekers."
"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."
"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."
"Such a small dainty town, with wonderful views and the most friendly people I have ever met. The Greyton Market is a must for all your freshly baked treats and delicacies. The OK Mini Mart also literally has everything you could imagine."
"If you are looking for what the countryside has to offer, Grabouw is a good choice. It offers all natures of outdoor adventures, accommodation from camping to country hotels, and a variety of places to eat and visit. Not only is it a very picturesque part of the country, but it is only an hour's drive from Cape Town."
"Sandbaai feels quieter and more rural than Hermanus. I love the art scene in Hermanus."