Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 810 resensies.
"Pragtige omgewing. Kon nie veel van die sakegebied sien nie. Miskien het ek dit misgery."
"Wonderlike dorpie en mal oor die plek, ons is van Pretoria en geniet altyd kuiertjies daar."
"I was born and raised in Paarl, and I will always go back. There are so many memories and cultural attachment. There are also so many things to do and see, that you cannot stay just for a weekend."
"Beautiful vineyards and mountains just down the Main Road. Historic monuments, National Parks and amazing hiking trails a couple of minutes away."
"Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies."
"Baie vreemd om sommer orals, tussen huise en besighede, wingerde en skape te sien! Wens ons het nog baie meer tyd daar gehad om al hulle interessante winkels en plekkies te kon ontdek. Sou ook graag meer in die omgewing wou rondry."
"Ek gee die Paarl 4 sterre, maar die omgewing 5 sterre. Wynliefhebbers het seker 3 weke nodig in die omgewing! Die ou geboue wat mooi onderhou word, die wingerde, die passe en die berge maak hierdie area sprakeloos mooi."
"Dit is 'n sentrale, veilige are om te besoek, goed geleë en naby aan al die nodige hoofpaaie, winkels, restaurante en besighede."