Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Parow

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parow bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 118 resensies.

Avondale, Parow

Tranquility

"Avondale is a residential area of Cape Town, surrounded by a few schools and small houses, located uphill with a beautiful view of the Parow district and Table Mountain. "

Panorama, Parow

Walter Levy

"Baie rustig en stil. Netjies alles in plek. Gasteheer en vrou baie vriendelik. Dankie vir 'n wonderlike tydjie. "

Parow

Chante's

"Ons verkies altyd om in Parow te bly want ons voel veilig in die area."

Parow

Modern Luxury Apartment Welgelegen Parow

"Very safe area with lovely views. "

Parow

Die Peperboom

"Goed geleë vir besoeke aan Kaapstad."

Avondale, Parow

All Grace

"Baie sentraal en kom voor as veilig. Ek en die kinders het in die park gespeel tot na donker."

Parow

Die Peperboom

"Naby genoeg aan Kaapstad."

Parow

Tahiti 32

"It is wonderful place to be and accessible from indifferent road."

Welgelegen , Parow

Studio on Bordeaux

"Baie rustige gebied om uit die besige Kaapstad weg te kom."

Panorama, Parow

Walter Levy

"Besig, maar veilig."

Parow

Portofino Unit 80

"Baie sentraal geleë. "

Parow

25 on Fitzpatrick

"Baie veilig, baie winkels en restaurante."

Avondale, Parow

Tranquility

"Vriendelike eienaar."

Panorama, Parow

Walter Levy

"Sien sterre."

Avondale, Parow

Tranquility

"Veilig naby die lughawe."

Parow

Sonnendal Self-Catering

"Excellent location."

Panorama, Parow

The Pebble Cottage

"Veilige omgewing en sentraal geleë. "

Avondale, Parow

All Grace

"Rustige area, sentraal geleë."

Panorama, Parow

Vergenoegd Guesthouse

"Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë."

Welgelegen , Parow

Studio on Bordeaux

"Central to N1 freeway and many other facilities."

Panorama, Parow

Getaway Self-Catering Panorama

"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."

Parow

Heidel-herberg

"Jy is naby alles wat nodig is o.a. winkels ens. "

Parow

Portofino Unit 80

"Will visit again with my family."

Panorama, Parow

Vergenoegd Guesthouse

"Baie rustige woonbuurt."

Panorama, Parow

Vergenoegd Guesthouse

"Baie goeie en veilige area."

Panorama, Parow

Getaway Self-Catering Panorama

"Quiet and safe environment; shops and other amenities within 2 km radius."

Parow

25 on Fitzpatrick

"Parow is sentraal vir die stad, hospitaal, golf, Century City, lughawe, inkopiesentrums, baie eetplekke en naby wynroetes."

Parow

Portofino Unit 80

"Baie veilig en netjies. "

Blad
Wys 1 tot 30

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang