Geverifieerde Resensie
Parys
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.
"The time was too short to see as much we know there is to see, but it's a delightful and interesting place to visit. As with all municipal towns, in the back streets there are a lot of cleaning up, but the main road is neat and attractive to visitors. What a variety of shops and places to eat!"
"'n Rustige area tot en met Woensdae. Oor naweke is dit baie besig, maar steeds aangenaam vir vermaak en kuier."
"Parys het lekker restaurante en winkeltjies, maar van die restaurante is baie duur. Die winkeltjies is ook nogal duur vir ons jongwerkendes. Die groot trekpleister vir ons is die spa. Dit was fantasties en ek sal enige dag weer gaan. Oor die algemeen is Parys 'n baie lekker wegbreek uit die stad."
"The internet gives the town a wonderful arty vibe but it's actually a bit of a disappointment though."
"Daar is soveel om te doen en te besoek. Ons gaan definitief weer Parys besoek."
"Baie interessante dorpie. Sal nog beter wees as ons die roete langs die rivier beter kan teer en meer beveilig."
"Pragtige dorpie met heerlike eetplekke en ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite vir verskillende belangstellings."
"Eks mal oor Parys. Die hele dorp is pragtig met al die kuns en outhede winkels. Dis definitief 'n moet!"