Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2296 resensies.
"Soos die Engelse sê: 'n bit overrated maar nog tans 'n besoek werd. Ons was gelukkig om skole vol walvisse wat in die baai baljaar te sien."
"Ons is mal oor Paternoster. Die dorpie het regtig my verwagtinge oortref. Soveel restaurante en oulike winkeltjies. Ons het tot 'n kleipotmaak-klas gedoen. Kinders het dit so geniet. Sal beslis weer Paternoster toe gaan."
"Great beach. Restaurants are outstanding. Tranquillity unbelievable. On the negative side - Crayfish sellers are a nuisance."
"Paternoster is a lovely fishing village. However we must recommend the Paternoster Crayfish Wharf which we discovered on this trip, its a hidden gem. Go and have a look and you will find anything from IL Dolce Artisan Ice-Cream and lovely restaurants with a beautiful bay where you can just relax and enjoy the scenery, you could even have a tattoo done (by appointment)!"
"Die vissersdorpie het oor jare ontwikkel in 'n vakansiehuis en aftreebeleggings bestemming. Dit bly klein en intiem met 'n spesifieke karakter. Die Panties Bar is 'n moet!"
"Baie oulike, klein dorpie. Het Ietsie Alz se vis, calamari en tjips baie geniet - baie goeie waarde vir geld."