Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2296 resensies.
"Paternoster bied baie vir die reisiger van ver af: Die see, die restaurante wat seekos op die tradisionele Weskus-manier voorberei en die strand wat skoon is van rotse, alhoewel daar 'n sekere gedeelte wel rotse het aan die ver kante."
"Weereens buitensporige pryse vir Suid-Afrikaners! Regtig jammer ook dat die kreefsmokkelaars oop en bloot buiteseisoen kreef loop en verkoop en geen wetsbeampte in sig!"
"Paternoster pragtig. Behalwe vir die onaangename besoek aan welbekende kunsgalery die kunstenaar het ons besoek so ontsier, onaangenaamste, onvriendelike persoon. Na die besoek was ons so ontsteld."
"Love die plekkie met sy klein winkeltjies en lekker restaurante en die mense is almal vriendelik. Dis regtig 'n heaven met sy mooi huisies en strand."
"Not much to do and see around it, it's more for a peaceful stay at home or beach time type holiday. We had a great time indoors with a braai and friends and a nice trip to the beach, there is a lighthouse, galleries, horseriding and buggy rides though."
"Paternoster, 'n juweel aan die Weskus van Suid-Afrika. Ek weet nie wat lekkerder is nie, die pragtige strand, die hospitaliteit van die inwoners of die ongelooflike seekos! 'n Fantastiese destinasie vir enigiemand wat 'n wegbreek soek van die normale roetine. Hoogs aanbeveel, Paternoster steel beslis 'n stukkie van jou hart!"
"Paternoster is so mooi en bied so baie. Sy plaaslike inwoners wat gaste verpes gaan dalk sy grootste las word."
"Lekker klein dorpie, weg van die "stad se lawaai". Groei ongelukkig vinnig na 'n "stad"."
"Besienswaardighede het verbeter, maar kan nog uitbrei. Die Paternoster Brewery, asook Mondvol en Waffle Wharf was baie lekker, het dit baie geniet."
"Paternoster is a beautiful little village. Would go back again. We loved the place."
"Paternoster is really a magnificent crayfish village on its own. Quaint and very peaceful with its luscious stretch of the ocean. Will certainly recommend it. Thank you."
"This is one of the best places I've seen in South Africa, I would bring my entire family there. There is just no much options when it comes to food, but Vredenburg is not that far and the restaurants in the town are fantastic."
"Die liggaam is ideaal en stapafstand van die see af. Sal definitief weer daar gaan oornag."
"Paternoster was sentraal vir ons besigheid in Langebaan, Yzerfontein, gelukkie op Paternoster en St Helena baai. Cathy's restaurant het lekker kos en is bekostigbaar."
"Paternoster is a safe town with lots of restaurants to try. We particularly loved Cathy's for breakfast (the English muffin with scrambled egg/bacon is recommended) or a light meal. We were able to walk on the beach and around Paternoster without safety concerns."
"Having never stayed over in Paternoster before, we thoroughly enjoyed out stay and highly recommend De See Kat Restaurant, we had a superb anniversary dinner there!"