Geverifieerde Resensie
Escarpment
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1579 resensies.
"The busy road running straight through the town is a bit of a problem, but otherwise a friendly, lovely destination!"
"Relaxing half-way destination to drink tea and eat good food and catch up with a friend."
"Ons het die Birds of Prey Rehabilitasie sentrum besoek en sal dit hoog aanbeveel. Die res van Dullstroom is klein, maar interessant en die meeste winkeltjies is beslis 'n besoek werd."
"We enjoyed meandering about all the various shops and boutique stores. With limited time, we could only visit a few of the recommended restaurants where we had enjoyable hearty meals. We found Dullstroom very friendly and clean."
"Loved your cheese and donut shops! We booked dinner at Mrs. Simpson's which was superb! Mayflower for lunch was excellent. Went to Tsonga, the leather shop, and enjoyed all other little places."
"Vriendelike mense, lekker winkels, sal dit vir enige familie of paartjie aanbeveel."
"Altyd lekker om daar te wees. So rustige toeristedorp. Rus vir jou siel. Al wat pla is die straatverkopers en die karwagte wat knaend is, mens probeer dit ontvlug in jou eie dorp/stad, maar seker deel van lewe."
"Lydenburg is a wonderful place to go to when you want to relax. There are a few things to do while you are there such as Graskop Gorge and God's Window which are both beautiful."
"Sal beslis die ou hotel aanbeveel wat kuier en etes betref. Baie goeie waarde vir geld."
"Dullstroom is 'n baie lekker klein dorpie. Genoeg restaurante alhoewel sommige se pryse van Sandton af kom. Het by Mrs Simpson gaan aandete eet, lekker maar duur. Die "Birds of Pry Sanctuary" net buite Dullstroom is 'n moet, maak gerus daar 'n draai. As jy van vleisbraai hou, vat maar jou eie vleis saam. Daar is net een winkel om kruideniers te koop. As jy van eet en "browse" hou, vat 'n goeie boek saam en geniet Dullstroom."
"Enjoyed Bird of Prey Rehabilitation Center as well as the horse riding experience."
"Kon nie eetplek 7 uur kry nie - waglyste oral en restaurant-kombuise maak 6 uur alreeds toe. Ook geen wegneemetes beskikbaar nie."